R6,850,000
4
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Parkings

Plaas te Koop in Calvinia Distrik - Noord-Kaap
Web Ref.
RLS981890
Plaas vir ekstensiewe kleinvee boerdery te koop in die pragtige Hantam Karoo.
Hierdie plaas is geleë in veilige landelike omgewing langs die Hantamsrivier.
Grootte:
5266 Hektaar met nege titelaktes
Waarvan +- 30 hektaar geskik is vir bespoeiing vanuit boorgate en +- 150 hektaar droë land vanuit die Hantamsrivier.
Verdeel in 23 kampe met veesuipings.
Plaas omhein met jakkalswerende en "stock proof" heinings.
Drakrag:
1/32 GVE
Watervoorsiening:
3x Boorgate toegerus met sonpompe.
Die kampe word voorsien met water vanaf boorgate wat met windpompe / kleiner sonpompe toegerus is.
Reënval:
Ongeveer 180mm met meeste reën gedurende die wintermaande.
Geboue:
Woonhuis wat bestaan uit:
4 Slaapkamers. (Hoofslaapkamer met "en suite" badkamer. Sonkrag geiser.)
Kombuis met ingeboude braai.
Badkamer met sonkrag geiser.
Eetkamer
Sitkamer
2x Stoorkamers
1x Batterykamer.
1x Groot stoor (246m2) met klein stoor en masjienkamer.
1x Voerstoor (51m2) met afdak.
3x Arbeidershuise
5x Veehanteringskrale
Sonkrag by huis en stoor gerugsteun met kragopwekker vir bewolkte tye.
Hierdie is n goeie geleentheid om n goed opgepaste plaas te koop en net kan instap en boer.
Verkoper is BTW geregistreer en BTW is nie ingesluit by die verkoopprys nie.
Skakel die agent vir verdere inligting.

Features
Interior
Exterior
Sustainability
Sizes
Calvinia Rural, Calvinia
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: