R2,200,000
R2,200,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Faerie Glen
2
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Parkings
Ref. RLS1003386
Floor 124.00 m²
Monthly Repayment
R21,596.15
Dawid Lombard
Dawid Lombard Sales Agent Seeff Pretoria East

2 Bedroom Retirement House or Sale in Faerie Glen

Web Ref. RLS1003386
Die ideale aftreehuis vir 50 plus persone in gevestigde aftreeoord in Faerie Glen Pretoria.

Omring deur pragtige tuine met staproetes en gemeenskapsaal in 'n rustige omgewing, maar steeds naby aan alle geriewe.

Hierdie 2 slaapkamer huis bied 2 badkamers - een met stort en die ander met bad.

Die sit/eetkamer skep ruim atmosfeer met klein ekstra ingangspasie wat deel vorm van die vertrek.

Die kombuis kom met afsonderlike opwas gedeelte het ook 'n baie gerieflike spenskas.

Die huis is geteël met matte in beide slaapkamers.

Die enkel motorhuis is direk verbind aan die leefarea met motorafdak voor.

Goeie toesluit en ry opsie.

Verdere voordele van hierdie aftreeoord is die tuindienste wat ingesluit is en vir deeltitel ook huisversekering en buite onderhoud.
Die gemeenskapsaal met goed toegeruste kombuis kan gehuur word teen baie billike tarief. Daar is ook gemeenskaplike braai geriewe vir familie byeenkomste.

Verder is daar 'n haarsalon en goed toegeruste biblioteek.

Die aftreeoord word goed onderhou en het prys gewen vir die beste en mooiste tuine in aftreeoorde gedurende 2025.

Kom kyk gerus - aftreehuise verkoop vinnig en aanvraag is hoog.

Features

Interior
2 Bedrooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Exterior
1 Garage
1 Parking (Carport)
Security
Sizes
Floor Size 124 m²
Additional Amenities
24 Hour Access
Retirement Living

Faerie Glen, Pretoria

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Faerie Glen

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking for?