R1,290,000
R1,290,000
1 Bedroom Retirement Unit For Sale in Brummeria
1
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Parkings
Ref. RLS1010098
Floor 86.00 m²
Monthly Repayment
R13,096.45
Dawid Lombard
Dawid Lombard Property Practitioner Seeff Pretoria East
Monthly Levy R2,243
Monthly Rates R1,025
Total R3,268

1 Bedroom Retirement Unit For Sale in Brummeria

Web Ref. RLS1010098
Hierdie lieflike een-slaapkamer-aftreehuis in die gewilde Brummeria Renaissance-aftreeoord is die perfekte kombinasie van gerief, veiligheid en ruimte vir ’n enkelpersoon of afgetrede paartjie.

Die woning spog met indrukwekkende, ruim vertrekke – veral die sonnige slaapkamer en die oopplan-sit-en-eetarea – wat volledig geteël is vir maklike onderhoud. Die netjiese kombuis bied gerieflike werkspasie en oorgenoeg kaste, terwyl die vol badkamer oor ’n bad en stort beskik.

Vir ekstra gemoedsrus is daar verskeie Trellidor-diefwering geïnstalleer, en die enkelmotorhuis bied die gerief van direkte toegang tot die huis. Een van die grootste pluspunte is die private, noordfront-stoep waar u heerlik kan ontspan en die son kan geniet.

Die aftreeoord self staan bekend vir sy rustige, veilige omgewing en 'n hegte gemeenskap wat ’n verrykende leefstyl bied. Die aftreeoord bied geriewe op die perseel, waaronder ’n gemeenskapsaal vir gesellige byeenkomste, ’n goed versorgde biblioteek, ’n eie haarsalon en ’n verfrissende swembad met 'n pragtige uitsig oor Pretoria insluit.
Hierdie aftreehuis bied nie net ’n gerieflike en lae-onderhoud ruimte om in te woon nie, maar ’n veilige hawe waar u u goue jare met volle gemoedsrus kan geniet.

Features

Interior
1 Bedroom
1 Bathroom
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Fibre
Exterior
1 Garage
Security
Sizes
Floor Size 86 m²
Additional Amenities
24 Hour Access
24 Hour Response
Retirement Living
Built in Wardrobes
Burglar Bars
Covered Patio
Curtain Rails
Dishwasher Connection
Electric Garage
Fibre
Garden Services
Open Plan
Washing Machine Connection

Brummeria, Pretoria

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 1 Bedroom Retirement Unit For Sale in Brummeria

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking for?