R999,000

Erf Te Koop In Orania!
Web Ref.
Erf H231
GROOTSTE Erf in die ontwikkeling, TE KOOP!
Prag uitsigte oor die lande, natuurskoon, stilte, wat meer wil jy hê?
Hierdie erf beskik oor die grootste oppervlak in die ontwikkeling, dienste reeds in (elektries, rou-en varswater en riool), groen area wat pragtige uitsig bied oor die lande (koring en mielies). Moet hierdie geleentheid nie misloop nie!
Skakel ons gerus in verband met beskikbare boupakkette wat jou sak sal pas.
*OSK finansiering beskikbaar*
*VERBLYFREG VEREISTE*

Features
Sizes
Orania, Orania
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: