R1,600,000
R1,600,000
3 Bedroom House For Sale in Orania
3
Bedrooms
2
Bathrooms
4
Parkings
Sole Mandate
Ref. RLS1000272
Land 350.00m²
Floor 120.00 m²
Monthly Repayment
R15,706.29
Bennie Hoffman
Bennie Hoffman Property Practitioner Seeff Orania PPRA Registered | FFC 202577700240000
Monthly Rates R1,200
Total R1,200

3 Slaapkamer huis op hoekerf

A242 Smarag
Web Ref. RLS1000272
Hierdie pragtige huis bied u 3 ruim slaapkamers met 'n gastebadkamer en En-suite badkamer. Geleë in die ouer gevestigde ooste van Orania, naby aan skole, winkelsentrums, die Bank en in 'n rustige buurt. Die erf is omhein en die tuin baie goed versorg. Die werk is ook plavei en bied 'n dubbel afdak en gereedskaps-/tuinkamer aan. Die plafonne is besonder hoog en skep 'n gevoel van ruimte. Die groot stoep laat jou met heimwee terugdink aan die plaasstoep op Oupa se plaas. Die kragnetwerk is onlangs nagesien en bied ook battery bystand wat maklik omskep kan word in 'n volledige sonstelsel. Die huis is geprys om te verkoop, moet nie die geleentheid misloop nie!

Features

Interior
3 Bedrooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Exterior
4 Parkings (Carport)
Pet Friendly
Scenery / Views
Sustainability
Backup Battery/Inverter
Sizes
Land Size 350 m²
Floor Size 120 m²
Additional Amenities
Air Conditioning Unit
Backup Battery/Inverter

Orania, Orania

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 3 Bedroom House For Sale in Orania

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking for?