POA
3
Bedrooms
2
Bathrooms
4
Parkings
Ref.
S070 Witolien Straat
Land
405.00m²
Floor
212.00 m²

3 Slaapkamer SPOG Huis te koop in Orania
Web Ref.
S070 Witolien Straat
Moeg gesoek na jou droomhuis? Jy hoef nie verder te soek nie!
Seeff Orania bied aan:
Spog 3 slaapkamer huis in Karoosig te koop! Besonderse ligging!
Uitsig oor 'n groenstrook vanaf die stoep, lugversorgers vir die somer, kaggel vir die winter, luukse afwerking- die lys gaan aan...
Hierdie juweel bied:
- 3 ruim slaapkamers met ingeboude kaste
- Hoofslaapkamer met en-suite badkamer
- Vol toegeruste gaste-badkamer met bad en stort, wasbak en toilet
- Beide badkamers is uitgeteel tot teen die plafon
- Prag kombuis met ontbythoekie, bedek met unieke marmerblaaie
- Ingangsportaal met breë gang vol toegerus met ingeboude kaste - Baie...baie pakplek!
- Aparte opwasarea
- Dubbelmotorhuis, maklik omskepbaar in 'n woonstel. Reeds ingeboude kaste
- Dubbelparkering (geplavei)
- Songeiser gekoppel met geyserwise sisteem
- Goed versorgde tuin met pragtige uitleg
- Besproeiingstelsel
en nog vele meer!
Moet nie hierdie geleentheid misloop nie!
Perfek vir 'n gastehuis.
Kontak ons spoedig vir meer inligting!
Verblyfreg VEREISTE
Finansiering beskikbaar deur OSK, ons kan u bystaan daarmee.

Features
Interior
Exterior
Sizes
Additional Amenities
Orania, Orania
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: