R1,270,000
2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Parkings

Monthly Levy
R350
Monthly Rates
R650
Total
R1,000
Geregistreerde Gastehuis te koop in Orania
Web Ref.
RLS943058
Beleggingsgeleentheid! Tolbos Gastehuis te Orania!
MEUBELS NIE INGESLUIT NIE
Hierdie gastehuis is geleë reg oorkant die skoonste publieke gemeenskapswembad in die land!
Reeds geregistreer om bedryf te word as gastehuis en beskik oor tonne potensiaal!
Oopplan kombuis en leefarea
Ruim slaapkamer met lugversorging
Netjiese tuin met eie erf
Slegs stapafstand vanaf die bekende monumentkoppie, maak hierdie 'n unieke geleentheid vir die belegger wat bereid is om sy "moue op te rol''
Sonering 2 met besigheidsregte
Motorafdak word tans opgerig met oprit.
Verblyfreg VEREISTE!
Moet hierdie geleentheid nie misloop nie!

Features
Interior
Exterior
Sizes
Orania, Orania
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: