R2,100,000
R2,100,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle
3
Bedrooms
2
Bathrooms
4
Parkings
Ref. RLS1005477
Land 619.00m²
Floor 293.62 m²
Monthly Repayment
R20,965.97
Ben Peyper
Ben Peyper Candidate Property Practitioner - Sales Seeff Polokwane PPRA Registered | FFC 202577721930000
Suan Kolbe
Suan Kolbe Candidate Property Practitioner - Sales Seeff Polokwane
Monthly Levy R50
Monthly Rates R1,345
Total R1,395

3 Bedroom retirement property for sale

39 Bosveldsig, 45 Sekelbos Crescent
Web Ref. RLS1005477
Hierdie eiendom in Bosveldsig aftree oord is 'n besonderse woning wat gemaak is om gemaklik te leef. Dit vervul meeste behoeftes aan 'n aftree woning. Goed geleë en sekuur genoeg om toe te sluit en met vakansie te gaan. Dit is midde in 'n baie aangename fase met mense wat graag mee leef en gereeld straat braai hou. Daar is genoeg omgee en versorging onder mekaar. Kom skakel in deur hierdie eenheid jou eie te maak.

3 slaapkamer met een ensuite badkamer.
Voldoende ingeboude kaste
Gaste badkamer goed toegerus
Dubbel motor huis met automatiese deure
Spens vir al die inlê vrugte en konfyte
Die tuin is selfs geontwerp met vakansie in gedate en verg min aandag en water
Daar is selfs 'n vierkant wat besonders aangenaam is vir winter kuier wanyt daar kom geen wind daar nie.
Kom reel vir besigtiging en maak dit joune, gaan nie lank op die mark wees nie.

Features

Interior
3 Bedrooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
2 Lounges
1 Dining Room
Exterior
2 Garages
2 Parkings (On Street Parking)
Pet Friendly
Sustainability
Water Tank
Sizes
Land Size 619 m²
Floor Size 293.62 m²

Modimolle, Modimolle

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking for?