R1,425,000
R1,425,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle
3
Bedrooms
2
Bathrooms
3
Parkings
Ref. RLS986821
Land 516.00m²
Monthly Repayment
R14,467.01
Dawid Lombard
Dawid Lombard Property Practitioner Seeff Waterberg PPRA Registered | FFC 2023393138
Monthly Rates R1,180
Total R1,180

3 Bedroom Retirement House for Sale

Web Ref. RLS986821
Rustige Bosveldhuis in Modimolle – Ideale Aftree-oord

---

Hierdie netjiese en gerieflike aftreehuis is geleë in 'n rustige, veilige en stil bosveldomgewing in Modimolle, wat dit die ideale plek maak vir 'n vreedsame aftrede.

Sleutelkenmerke:

Volle eiendomstitel – geen maandelikse heffings nie.

Die huis bied:

* 3 slaapkamers
* 2 badkamers
* Oopplan sit- en eetkamer
* Ruim kombuis met kiaatkaste
* Afsonderlike opwaskamer
* Noord-sonstoep
* Dubbelmotorhuis
* Ekstra lang afdak vir 'n karavaan
* Wendyhuis
* Watertenk met drukpomp

Kontak ons gerus om 'n afspraak te maak en hierdie praghuis self te besigtig.

Features

Interior
3 Bedrooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Exterior
2 Garages
1 Parking (Carport)
Sizes
Land Size 516 m²

Modimolle, Modimolle

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking
for?