R1,695,000
R1,695,000
5 Bedroom Freestanding For Sale in Loeriesfontein
5
Bedrooms
5
Bathrooms
Ref. RLS994600
Land 4488.00m²
Monthly Repayment
R16,638.85
Flip Augustyn
Flip Augustyn Property Practitioner Seeff Calvinia PPRA Registered | FFC 202635011920000

5 Slaapkamer Huis te koop in Loeriesfontein

Web Ref. RLS994600
Hierdie pragtige en goed onderhoudende eiendom is te koop in die pragtige dorp, Loeriesfontein.

Die eiendom is uitstekend geleë in die dorp en word tans bedryf as n gastehuis.

Die eiendom bied die volgende:

5 Dubbele Slaapkamers met "En-Suite" badkamers. Elke kamer is toegerus met lugversorger.

Kombuis toegerus met werksplek en kaste.

Sitkamer / Leefarea.

Waskamer met ingeboude kas.

Groot kuier stoep

Buitegeboue:

Eenman woonstel apart van die woonhuis.

Swembad - Tans nie in werking nie en bouwerk moet voltooi word.

Klein kombuis by eenman woonstel en swembad area.

2x Stoorkamers

Bonus tot hierdie eiendom:

15 Staanplekke vir karavane en tente met ablusieblok vir mans en dames.

Die woonhuis word verkoop met meubels soos tans toegerus vir gebruik as gastehuis.

Die verkoper is BTW geregistreer en BTW is by koopprys ingesluit.

Die eiendom is ten volle omhein.

Hier is n goeie geleentheid om n pragtige eiendom te koop en n inkomste te verdien.

Moenie dat hierdie geleentheid verbygaan nie, skakel die agent onmiddelik vir meer inligting en afspraak.

Besigtiging van die eiendom slegs op afspraak.

Features

Interior
5 Bedrooms
5 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
Exterior
1 Flatlet
Pet Friendly
Sizes
Land Size 4,488 m²

Loeriesfontein, Loeriesfontein

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 5 Bedroom Freestanding For Sale in Loeriesfontein

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking for?