R900,000
2
Bedrooms
2
Bathrooms
2
Parkings

Diamant van die Karoo
Web Ref.
RLS975017
Pragtige twee slaapkamer huis met die potensiaal om dit in 'n drie slaapkamer huis te verander. Heerlike braai en kuierarea met 'n klein besonderse estetiese mooi tuin! Die een slaapkamer het sy eie in loop kas en badkamer. Daar is 'n enkel waenhuis met 'n afdak vir nog 'n voertuig.
Features
Interior
Exterior
Sizes
Hopetown
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: