R1,695,000
3
Bedrooms
1
Bathrooms
2
Parkings

3 Slaapkamer woonhuis te koop in Calvinia
Web Ref.
RLS987692
Hierdie pragtige huis met buite geboue en baie water is geleë op 1.07 hektaar in die pragtige Hantamdorp, Calvinia.
Die huis is baie goed onderhou deur die eienaar en die nuwe eienaar kan net intrek en woon in n rustige area van Calvinia.
Die huis bied die volgende:
3 Slaapkamers - Ingeboude kaste.
(Hoofslaapkamer met aparte wasbak en toilet.)
Sitkamer / Eetkamer.
Kombuis met ingeboude kaste.
Volledige Badkamer. (Bad, Stort, Wasbak en Toilet)
Buitegeboue:
Enkel Motorhuis en afdak.
Werkswinkel met afdak.
Verskeie diere kampe.
Daar is ook n water puts op die eiendom waaruit die tuin tans nat gelei word.
Boorgat - Nie toegerus is nie. (Sterkte van boorgat nie bevestig nie.)
1x 5000 Liter Water tenk.
Ten volle omhein.
Munisipale water en koopkrag.
Woonhuis toegerus met diefwering en veiligheidshekke.
Hierdie is n uitstekende geleentheid om n goed onderhoude eiendom in die pragtige Hantam te kan koop vir n rustige leefwyse of aftrede.
Skakel die agent vir meer inligting.
Besigtiging op afspraak alleenlik.

Features
Interior
Exterior
Sustainability
Sizes
Calvinia
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: