R2,420,000
2
Bedrooms
2
Bathrooms
4
Parkings

Monthly Levy
R2,130
Monthly Rates
R629
Total
R2,759
2 Bedroom Retirement House for Sale in Negester Klein Kariba
Web Ref.
RLS972757
Moderne en gerieflike aftreehuis te koop in Negester Klein Kariba
Ideale aftrede vir 50 plus persone in veilige bosveld omgewing.
Hierdie 2 slaapkamer huis beskik oor 'n dakkamer (loft) met badkamer wat dus geskik is as 3de slaapkamer of werkskamer/studio.
Die kombuis met baie kaste en graniet werksoppervlakte skakel netjies in-een met die oopplan eet en sitkamer. Die volmuur glasdeur lei na 'n buite oopstoep en houtdek.
Binnetrappe uit die motorhuis lei op na die bovertrek. Daar is ook toegang met buite trappe.
Die klein tuin is privaat met goed beplande skermmure.
Daar is ook 'n stoep met houtdek vanuit die 2 de slaapkamer.
Ideale sluit-en-ry huis met 24 uur sekuriteit.
Negester Klein Kariba is 'n veilige en uitstekende belegging en die aftreeoord bied ook:
• Bergfiets-, stap- en drafroetes in pragtige natuurskoon
• Toegang tot ATKV Klein-Kariba-vakansieoord
• Sorgsentrum en tuissorgdienste
• Klubhuis en sportgeriewe
• 24/7 sekuriteit
• Optiese vesel vir stabiele en vinnige internet beskikbaar

Features
Interior
Exterior
Sustainability
Sizes
Additional Amenities
Bela Bela, Bela Bela
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: