R3,800,000
3
Bedrooms
2
Bathrooms
4
Parkings

Monthly Levy
R2,350
Monthly Rates
R1,000
Total
R3,350
3 Bedroom Retirement House for Sale in Negester Klein Kariba
Web Ref.
RLS972580
3 Slaapkamer aftreehuis te koop in Negester Klein Kariba.
"n Huis met groot stoep, ingeboude braai en pragtige bosveld uitsig
Die oopplan ontwerp vanaf die kombuis, die eet en sit areas wat lei na die wye stoep, skep gevoel van ruimte.
Die kombuis is toegerus met graniet werksoppervalktes, elektriese oond met gas plate, en baie kaste.
In die sitkamer is vuurherd vir gesellige kouer winter maande
Die 3 slaapkamers loop elk uit op die stoep.
Die 2 gerieflike ruim badkamers het moderne ofwerking en inloop storte.
Daar is ook 'n afsonderlike klein gerieflike studeerkamer.
Ekstra groot dubbel motorhuis
Die 8Kva sonkragstelsel verseker ononderbroke kragvoorsiening.
Negestêr Klein Kariba bied ideale aftrede in die natuur en bosveldomgewing.
Fasiliteite sluit in:
• 24 uur sekuriteit en toegangsbeheer
• Sorgsentrum en tuissorgdienste
• Klubhuis en sportgeriewe
• Toegang tot ATKV Klein Kariba - Vakansieoord
• Optiese vesel internet
• Bergfiets-, stap- en drafroetes in die natuur

Features
Interior
Exterior
Sustainability
Sizes
Bela Bela, Bela Bela
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: