R2,800,000
4
Bedrooms
1
Bathrooms
2
Parkings
4 Slaapkamer woonhuis en kerkgebou te koop in Calvinia
Web Ref.
RLS990032
4 Slaapkamer woonhuis met kerkgebou te koop in Calvinia.
Hierdie pragtige en goed onderhoudende eiendom is te koop in die pragtige "Hantam" Karoo dorp, Calvinia.
Die eiendom is uitstekend geleë in die dorp en bied die volgende:
Woonhuis:
4x Slaapkamers ( Hoofslaapkamer - Lugversorger en "En-Suite" Badkamer)
Aparte Badkamer ( Bad, Wasbak, Stort en Toilet)
Studeerkamer (Lugversorging)
Kombuis met ingeboude kaste en spens met rakke.
TV / Sonkamer
Sitkamer
Aangrensend aan die woonhuis is n groot vertrek/saal wat tans vir funksies / geleenthede gebruik word.
Die vertrek bied braaigeriewe asook kombuis geriewe met skuifdeure na buite kuier-area.
Buitgeboue:
Enkel Motorhuis.
Klein Stoorkamer.
Die eiendom bied ook n kerkgebou wat tans vir kerkdienste gebruik word.
Die gebou het eie toilet geriewe, twee stoorkamers met eie ingang.
Die eiendom verleen n unieke geleentheid om n klein besigheid te vestig met woonhuis op een perseel.
Die woonhuis bied ook gastehuis geleentheid.
Hersonering van die eiendom sal gedoen moet word afhangende van die gebruik van die eiendom.
Die eiendom is ten volle omhein.
Besigtiging van die eiendom op afspraak.
Skakel die agent vir meer inligting en afspraak.

Features
Interior
Exterior
Sizes
None, Calvinia
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: