R1,490,000
                    
                    
                          
                          2
                        
                        Bedrooms
                      
                          
                          2
                        
                        Bathrooms
                      
                          
                          
                          
                          
                          
                          
                          
                          
                          5
                        
                        Parkings
                       
        
      
                      Monthly Rates
                      R1,140
                    
                    
                    
                      Total
                      
                      
                      
                      
                      
                      R1,140
                    
                  2 Bedroom Retirement House for Sale in Modimolle
                    Web Ref.
                    RLS991006
                  
                  
                      Netjiese aftreehuis te koop die ideale toesluit-en-ry opsie in 'n rustige en veilige bosveld omgewing.
Die huis bied:
2 ruim slaapkamers beide met en suite badkamers. Gerieflik geplaas aan weerskante van die oopplan leefarea om privaatheid te gee.
Oopplan sit en eetkamer
Kombuis met gas plate
Noord stoep/Studeerkamer
Dubbel motorhuis en karavaan afdak plus dubbel afdak voor die motorhuis
Lapa, water tenk en drukpomp.
Privaat tuin
Alle ouderdomme.
Kontak ons gou vir afspraak om te besigtig.
                    
                    
                    
                  Die huis bied:
2 ruim slaapkamers beide met en suite badkamers. Gerieflik geplaas aan weerskante van die oopplan leefarea om privaatheid te gee.
Oopplan sit en eetkamer
Kombuis met gas plate
Noord stoep/Studeerkamer
Dubbel motorhuis en karavaan afdak plus dubbel afdak voor die motorhuis
Lapa, water tenk en drukpomp.
Privaat tuin
Alle ouderdomme.
Kontak ons gou vir afspraak om te besigtig.
Features
                      Interior
                      
                    
                    
                    
                    
                      Exterior
                      
                    
                    
                    
                    
                      Sustainability
                      
                    
                    
                    
                    
                      Sizes
                      
                    
                    
                    
                    
                    
                  None, Modimolle
- Street map
- Street view
                        Monthly Repayment
R0,00
                    R0,00
                    Calculators:
                        
                        
                      
                 
        
     
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
                                
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
           
                              
                              
                             
    
    
   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                   
                    
                 
                