R1,425,000
R1,425,000
2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle
2
Bedrooms
2
Bathrooms
5
Parkings
Ref. RLS988447
Land 638.00m²
Monthly Repayment
R14,226.91
Dawid Lombard
Dawid Lombard Property Practitioner Seeff Waterberg PPRA Registered | FFC 2023393138
Monthly Rates R1,400
Total R1,400

2 Bedroom Retirement House for Sale Modimolle

Web Ref. RLS988447
2-Slaapkamerhuis in gewilde Aftree-oord in Modimolle

Hierdie huis is ideaal geleë in 'n stil, veilige en rustige bosveld omgewing en bied gerief, ruimte en gemak.
Voltitel verkoop sonder maandelikse heffings.

Die huis bied:
2 Slaapkamers
2 Badkamers (die hoofslaapkamer met ensuite badkamer)
Oopplan sit/eetkamer
Die kombuis en opwas area is afsonderlik
Daar is 'n noord en suid stoep. Die noordstoep met uitsig op die bosveld.
Die dubbel motorhuis het dubbel motorafdak voor en groot (12x4 m) karavaan afdak langsaan.

Die watertenk en drukpomp verseker altyd water toevoer.

Hierdie is uitstekende toesluit-en-ry opsie vir 50 plus persone sonder afhanlikes.
Rolstoel toeganklik.

Troeteldier vriendelik.

Vir meer inligting of om besigtiging te reël, kontak my gerus.

Features

Interior
2 Bedrooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
1 Lounge
1 Dining Room
Exterior
2 Garages
3 Parkings (Carport)
Sustainability
Water Tank
Sizes
Land Size 638 m²

None, Modimolle

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 2 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking for?