Om aftree jare te woon in 'n stil, rustige en veilige omgewing omring deur die bosveld weg van die gejaagde stad het baie voordele. Hier is alles binne 5 minute van jou huis.
Hierdie netjiese aftreehuis op hoekerf bied die volgende:
3 ruim slaapkamers 2 badkamers met hoofbadkamer en suite Heerlike oopplan sit/eet area langs die ruim en mooi kombuis Graniet blaaie, baie kaste, gas plate en pragtige afwerking maak dit ook 'n kuier plek Die afsonderlike opwas area en inloop spens gee meer spasie in die kombuis
Vanuit die eetkamer lei dubbel glas skuifdeur na 'n gesellige braai patio met ingeboude braai - genoeg plek vir groot tafel en stoele
Aan die noorde kant is 'n toestoep. ideaal vir koue winter maande
Die dubbel motorhuis het outomatiese deure en dubbel motor afdak voor met karavaan afdak op die ander hoek van die erf.
Die sonkrag stelsel, gas plate en 3 water tenks is gerieflik sodat beurtkrag nie 'n faktor is nie
Om die prentjie af te rond skep die baie netjies onderhoude tuin, 'n rustige en privaat area om te ontspan.
Sign-up and receive Property Email Alerts of Houses for sale in Modimolle, Modimolle.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Seeff Property Group website is accurate and up to date, Seeff Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee. Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.