R2,400,000
R2,400,000
28.70Ha Smallholding For Sale in Nieuwoudtville
2
Bedrooms
1
Bathrooms
1
Parkings
Ref. RLS949744
Land 28.70Ha
Monthly Repayment
R23,559.44
Flip Augustyn
Flip Augustyn Property Practitioner Seeff Calvinia PPRA Registered | FFC 202635011920000

Kleinhoewe te koop in Nieuwoudtville - Noord Kaap

Web Ref. RLS949744
Unieke geleentheid vir n leefstyl kleinhoewe, kleinskaalse boerdery en vaste jaarlikse kontrak inkomste.

Hierdie uiters goed geleë kleinhoewe, 2.2 km vanaf Nieuwoudtville is te koop in die Noord-Kaap.

Hierdie landbou kleinhoewe is 28.6770 hektaar groot, ideaal vir aftrede in landbou omgewing met kleinskaalse boerdery of vir diegene wat in rustige omgewing wil woon en werk vanaf die huis.

Die dorp Nieuwoudtville is geleë op die Bokkeveld Platorand in n winter reënval area en matige somer klimaat. Die omgewing is wel bekend as die bolplant hoofstad in die wêreld met n mooi jaarlikse blomme seisoen na winterreën gedurende Augustus en September.

Die kleinhoewe bied die volgende:

Goed opgepaste 2 slaapkamer huis wat die volgende bied:

2 x Slaapkamers

Sitkamer (Leefarea)

Kombuis met ingeboude kaste.

Groot vertrek teenaan kombuis as opwaskamer.

1 x Badkamer.

Watervoorsiening;

1x Boorgat toegerus met windpomp.

Watertenk by huis - 2500 Liter


Veesuipings:

1 x Watertenk.

Kragvoorsiening:

Evkom "prepaid" beskikbaar.

Omheining:

Ten volle omhein.

Sekuriteit:

Volledige diefwering met veiligheishekke by huis.

Veiligheidsligte by huis.

Ekstra tot hierdie eiendom:

Selfoon toring op vaste kontrak wat jaarlikse inkomste lewer.

Eienaar is nie BTW geregistreer nie.

Hierdie is n goeie geleentheid om n stukkie landbougrond te besit en ideaal vir diegene wat buite dorpsgebied maar nie ver van dorpsgeleenthede wil woon nie.

Moenie huiwer nie. Skakel die agent vir verdere inligting of besigtiging.

Besigtiging slegs per afspraak.

Features

Interior
2 Bedrooms
1 Bathroom
1 Kitchen
1 Lounge
Exterior
1 Garage
Pet Friendly
Sizes
Land Size 28.70 Ha

Nieuwoudtville, Nieuwoudtville

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 28.70Ha Smallholding For Sale in Nieuwoudtville

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking for?