R1,490,000
3
Bedrooms
2
Bathrooms
4
Parkings

Monthly Rates
R1,400
Total
R1,400
3 Bed Aftreehuis te Koop
Web Ref.
RLS984661
Veilige 3 Slaapkamer Aftreehuis te koop in Modimolle.
Hierdie drieslaapkamerhuis is die ideale toevlugsoord in 'n veilige aftreeoord in Modimolle. Dis 'n voltitel eiendom met die bykomende voordeel van géén maandelikse heffings nie.
Die huis se goeie ligging maak dit ideaal vir diegene wat 'n tuiskantoor benodig.
Die huis beskik oor:
3 Slaapkamers
2 Badkamers
'n Oopplan sit-/eetkamer en kombuis, perfek vir onthaal.
Die opwaskamer is gerieflik en apart.
Die dubbelmotorhuis is omskep in 'n veelsydige, ruim studeer-/kantoor-/werkskamer met 'n direkte ingang vanaf die straat (insluitend 'n klein hekkie).
Geniet die buitelewe op die oop noordstoep of die private patio in die agtertuin aan die suidekant.
Daar is ook 'n motorafdak wat ruim parkering vir 4 voertuie bied.
Die netjies versorgde voortuin en die ingeslote watertenk met drukpomp (gekoppel aan die huis) dra by tot gerief.
Bosveldsig, waar die huis geleë is, bied 'n rustige en stil bosveldomgewing, tog is dit naby alle geriewe in Nylstroom. Pretoria is slegs 'n 75-minute rit ver.
Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Skakel my gerus om 'n afspraak te reël vir 'n besigtiging.

Features
Interior
Exterior
Sustainability
Sizes
Modimolle, Modimolle
- Street map
- Street view
Monthly Repayment
R0,00
R0,00
Calculators: