R2,400,000
R2,400,000
3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle
3
Bedrooms
2
Bathrooms
4
Parkings
Ref. RLS980456
Land 751.00m²
Monthly Repayment
R24,365.49
Dawid Lombard
Dawid Lombard Property Practitioner Seeff Waterberg PPRA Registered | FFC 2023393138
Monthly Rates R1,600
Total R1,600

3 Bedroom Retirement House for Sale

Web Ref. RLS980456
Baie ruim huis te koop in aftree-oord in Modimolle

Ideaal vir iemand wat spasie benodig maar steeds in veilige aftreeord wil woon in 'n rustige en stil bosveldomgewing.

Die huis bied meer:
3 slaapkamers
2 badkamers
Studeerkamer
Baie ruim oopplan sit en eetkamer
Kombuis met baie kaste en gas plate
Afsonderlike opwas gedeelte
Groot vertrek ideaal as a werkskamer/leefkamer
Die huis het netjies groot vloerteëls in al die leefareas en slaapkamers

Die huis het alarm en vele veiligheids deure
Die oopstoep is toegerus met trellidor alle kante.
Die tuin is privaat

Die gereedskapskamer is gerieflik van baksteenkonstruksie

Die dubbel motorafdak is agter garage deure.
Die 5000 liter water tenk en drukpomp verseker ononderbroke water voorsiening.

Maak gerus 'n afspraak en sien hierdie ruim aftreehuis as dit jou behoeftes pas.

Features

Interior
3 Bedrooms
2 Bathrooms
1 Kitchen
2 Lounges
1 Dining Room
1 Study
Exterior
4 Parkings
Sustainability
Water Tank
Sizes
Land Size 751 m²

Modimolle, Modimolle

  • Street map
  • Street view
  • Google map for 3 Bedroom Retirement Unit For Sale in Modimolle

Finance

Monthly Repayment
R0,00
Calculators:
Can't find what you're looking
for?