Tree-lined avenues and quiet residences lie nestled amidst the Tygerberg Hills just 20 minutes from Cape Town and 15 minutes from Cape Town International Airport. Welgemoed is positioned just off the N1 between the Bellville Golf Club and the Tygerberg Nature Reserve - its property prices bearing testimony to the popularity of this part of Cape Town. It commands beautiful views over the valley and the distant Stellenbosch Mountains.
The Tygerberg Nature Reserve not only contains some of the last remnants of the threatened Westcoast Renosterveld - one of the worlds most threatened vegetation types - but is a bird lovers paradise, with a total of 158 bird species and a number of walking trails and picnic facilities. Bordering Welgemoed are Welgedacht and Kanonberg, two of the most prestigious Security Estates in the Northern Suburbs, as well as the new upmarket Van Riebeeckshof, also nestled next to the nature reserve against the slopes of Tygerberg Hills, offering exquisite views down the valley towards the Boland Mountains and False Bay.
Own a property in Welgemoed which is only minutes away from top schools, churches and shopping centres like Willowbridge Lifestyle Centre and Tyger Valley Shopping Centre with its feast of shops, restaurants and entertainment offerings. Situated nearby is The Tyger Waterfront with vibrant restaurants, shops and pristine apartments for an exclusive waterfront living experience. Seeff Welgemoed has a wide variety of properties on offer, from vacant land, flats, townhouses and lock-up-and-go apartments, to gentlemans estates and exclusive residences and villas. Make the Smart Move and purchase a property in Welgemoed.
Welgemoed is geleë tussen die Bellville Gholf Klub en die Tygerberg Natuurreservaat, 20 minute vanaf Kaapstad en 15 minute van die lughawe. Dit is voorwaar 'n pragtige deel van die Noordelike Voorstede met groot bome, gevestigde tuine, en pragtige eiendomme.
Uitsigte van hierdie area is asemrowned: 'n groot vallei wat afgerond word deur die Stellenbosch berge. Die Natuurreservaat het van die laaste oorblywende Rhenosterveld in die Kaap, wat een van die wereld se mees bedreigde plantspesies is. Daar is staproetes en piekniek fasiliteite, met meer as 150 voëlsoorte wat te sien is.
Teenaan Welgemoed lê Welgedacht en Kanonberg, twee van die mees gesogde sekuriteitslandgoede in die Noordelike Voorstede. Ook die nuwe moderne buurt van Van Riebeeckshof bied pragtige moderne huise en erwe met groottes van tot 3000 vierkante meter.
Die area is naby aan goeie skole, kerke en winkelsentrums, met die gewilde Tygervallei Winkelsentrum en Willow Bridge 'n paar minute weg. Ook nie ver weg nie is die gewilde Tyger Waterfront met 'n keuse van winkels, restaurante en pragtige wooneenhede.
Welgemoed beid 'n wye verskeidenheid van eiendom, wat insluit erwe, woonstelle, huise en sekuriteit in gesogde landgoede.
Die woonbuurte wat Seeff Welgemoed bedien is Loevenstein, Hoheizen, Welgemoed, Door de Kraal, Proteavallei, Welgedacht, Kanonberg, Oude Westhof, Van Riebeeckshof en De Bron.