Xanadu Eco Park lets you discover the best of both worlds. An easy 30 km drive from the Northern Suburbs of Johannesburg as well as Pretoria, allows you to work in the city while living in a pristine Ecosystem bordering the Magaliesberg Nature Reserve, overlooking the artbeespoort Dam. Lanseria Airport is a mere 15 minutes away.
The 240 hectare Xanadu Eco Estate offers walking trails, bird hides, green belt areas, its own Xanadu Xing Shopping and Medical Centre and Doxa Deo Private School within the estate confines. Each phase of the development is sensitive to the preservation of the precious wetland ecosystem.
In order to promote birdlife, more lakes and islands are being developed where the aquatic birds of the area can nest and breed. Traffic on the Hartbeespoort Dam has disturbed these birds and we are hoping that the lakes will prevent them from leaving the area forever. Carefully planned walkways through these areas will enable the residents to appreciate the abundant bird life with minimum impact. These lakes also act as bio-filter to improve the quality of water feeding the Hartbeespoort Dam. Xanadu animals include, Blouwildebeest, Zebra, Impala, Kudu and a variety of Wild Birds such as Owls, Falcons and Fish Eagles, not to mention the normal Bushveld Birds.
Smart Village is South Africas leading next generation, infrastructure solutions provider. By utilising state-of-the-art fibre optic networks, Smart Village is able to deliver a fully integrated multimedia, telecommunication and security solution to Xanadu Eco Park Estate residents.
XANADU ECO PARK laat u toe om die beste van die beste te ervaar. n Gemaklike 30 km vanaf die Noordelike Voorstede van Johannesburg en Pretoria, laat u toe om in die stad te werk maar te woon in n eertydse Ekosisteem grensende aan die Magaliesberg Natuurreservaat en wat uitkyk op die Hartbeespoortdam met Lanseria Lughawe skaars 15 minute weg. Die 240 hektaar Eko Landgoed bied u wandelpaaie, voëluitkykpunte, parkgordel areas met Xanadu Xing Inkoop- en Mediese Sentrum, asook Doxa Deo Privaatskool binne in die Landgoed. Elke Fase van die Ontwikkeling is aangelê met die inagneming van die waardevolle Vleilande en Ekosisteme. Om ons voëllewe te bevorder, is daar mere en eilande ontwikkeling waar waterdiere en voëls van die area kan nes maak en broei. Verkeer rondom die dam het die rustige voëllewe versteur en ons verwagting is dat die mere en eilande hulle sal verhoed om die area te verlaat.
Versigtig, beplande wandelpaaie maak dit vir die inwoners gerieflik om met die minimum impak onverstoord die oorvloedige voëllewe te kan geniet. Hierdie mere dien ook as Bio-filtreerders om waterkwaliteitvloeiing na die Hartbeespoortdam te verbeter. Ander diere op die Landgoed sluit in Blouwildebeeste, Zebras, Impalas, Koedoes en n verskeidenheid van Wilde Voëls soos Visarende, Uile en Valke om nie eens van die normale Bosveld voës te praat nie. Smart Village is Suid-Afrika se voorste nuwe generasie infrastruktuur oplossing voorsiener en is op die Landgoed beskikbaar. Met die gebruik van die allerbeste Optiese Vesel Tegnologie stel dit Smart Village in staat om n ten volle ge-integreerde Multimedia, Telekommunikasie en Sekuriteitssisteem oplossing vir Xanadu Eco Park inwoners te voorsien.